Die teddiebeerbus en ander rympies

Karen Ahlschlager and Jaco Jacobs

Poetry

Word ‘n seerower, bak pannekoek as dit reën, gaan kuier by die dieretuin, of bou ‘n kussingkasteel … voordat die Teddiebeerbus jou saans na die land van drome neem.Hierdie pragtig geïllustreerde versameling rympies verken al die pret en avontuur in ‘n kind se dag.

Book Info

Publisher

Lapa Publishers

Publishing date

Apr 01, 2008

Genre

Poetry

EAN/UPC or ISBN

0799341894

Book Images