Karimpel en Kadot

Elsabe Ebersohn

Karimpel die hoedemaker ontmoet ’n ongewone vriend met die naam Kadot. Die neus-in-die-lug kabouters is onvriendelik met Kadot omdat hulle hom nie ken nie. Sal hulle ooit weer van Karimpel se hoede koop?

Book Info

EAN/UPC or ISBN

9781928530817

Book Images